Monday, September 24, 2012

WESPEN - WASPS

Vlakbij het zwembad zit een wespennest , zowat de hele
zomer een grote drukte.
Near the swimmingpool we have a wasps' nest , whole summer
 it was very busy over there.

Er was geen enkel probleem , ze lieten je met rust, ook
al lag je vlakbij het nest in de zon.
There was no problem at all , you could lay in the sun right
under them.

If Bert and Marianne in Canada have bees at home , so we can
have wasps, you never know may be there will be "honey" too.
Click on the picture and you have a good look.


Maar oh oh Tineke werd gestoken twee weken geleden, en
ik ook maar het viel nogal mee, wel ietsje last. Maar gisteren
was het goed raak zo je kan zien. Tineke heeft nu wel erg veel last.

 Tineke got stung two weeks ago, me too but it was not
too bad, it was only agitating. But yesterday Tineke was REALY
stung ,and now she is in agony. They say that wasps will
die in fall so likely in a few weeks they will be gone, hope so.
Then I will have a look if there is any " honey" left, but next
year we better get rid of them .

Monday, September 17, 2012

Lotte Mathilde

En hier hebben we de dochter van Annemarie en Ronald Koers.
Een prachtige leave poppe.
Lotte is geboren op 29 augustus 2012 , ze weegt 2790 gram en
 is 480 mm groot.
The wonderfull daughter of Annemarie ( daughter of Rients and
Sietske Jorna ) ( Sietske is my sister ) and Ronald .
Little Lotte is a real heartbreaker even at this young age.It is
certainly a case of like mother, like daughter!

Saturday, September 08, 2012

Musiek vir die siel



Amanda Strydom Pelgrimsgebed  ;  Dankie vir die deel Syboutsje, wat hierdie pragtige song.


Pelgrimsgebed (Amanda Strydom, Janine Neethling) Vader God U ken my naam My binnegoed en buitestaan My grootpraat en my klein verdriet My vashou aan als wat verskiet U ken my vrese en my hoop Die pad wat ek so kaalvoet loop Die pad het U lankal berei U maak die pad gelyk vir my Alle pelgrims keer weer huistoe Elke swerwer kom weer tuis Ek verdwaal steeds op die grootpad Soekend na U boardinghuis


Moeder God U ken my waan
My ego en my regopstaan
Die drake waarteen ek bly veg
U wys my altyd weer die weg
U het my met U lig geseën
Die lig strooi ek op iedereen
Net U weet hoe my toekoms lyk
Ek het niks, U maak my ryk



Monday, September 03, 2012

TWEE PRAGTIGE NIGGIES

Hierdie is klein Fardau , dogtertjie van Marjan en Yde.

Nog enetjie van Fardau.

Hierdie is klein Olivia, dogtertjie van Marijke en Roger.

Vriendelik lag gesiggie van Olivia.


Lekker dat die niggies so saam grootword en kan saamspeel.


Tineke wat op die 4 de september haar 65 ste verjaardag vier.
Baie geluk met jou verjaarsdae mag dit 'n wonderlike
geseende dag wees en mag die nuwe levensjaar alles
wees wat jy nodig het.